UWC was bv nie create deur boere by Stellenbosch university omdat hulle die Kaapse Cull-HERD wou educate, nee hulle wou die een klas create om die res van os te control.

Die Kaapse middel klas Cull-HERD was eintlik net een job gegee en dit was om die working class, arme Cull-HERD se bek toe te hou, te contro. UWC was bv nie create deur boere by Stellenbosch university omdat hulle die Kaapse Cull-HERD wou educate, nee hulle wou die een klas create om die res van os te control. En toe die Cull-herd vrou by Adam Small fees my so lelik van panel af kyk toe ek nou sê maar dis mossie reg dat ek as Khoi mama se kind nam of tong deel met witvrou op panel was dit eintlik dai failure wat sy toe nou voel voor haar baas.
It moes moet nooit die working class Korrelkop Khoi mama se kind wie dan KAKAPUSA of erasure van os Khoi mense roep. I mean hier is ek by Pniel, museum op KHOI land en waars KHOI ǂan!na of consciousness. iets mossie reg.
En Saterdag weer ǂaiho of reminder dat tot Middle klas Cull-HERD confront hoe hulle maar net created was om os Khoi mense te hou in kettings, kan os hulle nie trust met KHOI KHAIMA OF RESISTANCE want sodra KHOIKHOI gesprek whiteness upset hardloop baie van hulle weg vinniger as taxi guard wie jou moet change gee op Kaap stasie 😅
No comments
Leave a reply
Cart
Cart is empty.