Skip to main content
Munanai
  • Store
  • Shipping
  • Contact
  • Blog

AFRIKAANS 100 MILJOEN RAND AAN ONS KHOIKHOI MENSE

February 27, 2025 at 12:44 pm, No comments
481283299_10161158974189842_6507358417608413658_n.jpg

Hier is os by die #AdamSmall fees in Pniel. Nou Pniel was nog net COCOQUA KHOIKHOI gesteelde !hus of land al leer os kinders niks van dit by enige van die skole in area, die lieg so diep die museum praat nie eens daaroor.


Maar hier is os by die //gams of gesprek oor Afrikaans en ek word oorval met 5 soorte sooibrande want hoe word daar expect ons moet soos goeie slawe staan en //nau terwyl die paneel somehow celebrate dat 'bruin broers en witbroers' dan nou dieselfde mamas gowas het. Dis mos mental health issue. Ek het genoeg mental health issues En om my die te laat glo maak my eie net worst. Ek wag toe vir mic en my sooibrand vir die 'kamma happy family' wat dan nou voel soos familie wat nou pretend asof daar die nie familie kind is wat molesteer was deur hulle stiefpappa maar wie nou heel happy pose en lag vir familie portraits. En was Afrikaans /Nederlandse woorde nie nog molesterende stief pa op ons Khoi nam of tong.

En ek sê toe met mic 'Afrikaans moet darem nou praat oor REPARATIONS aan os Khoi mense, ons het mos immers nie net Afrikaans speakers geraak omdat os gedink het die witman se woorde klink mooi, swepe en gewere was mos involved. Hoe is dit dan ook dat na 30 jaar nie een Khoi of Bruin mens director by Afrikaanse fees. Siende dat dit 'Afrikaans 100' is, soek os Khoi mense R100 MILJOEN rand in fund laat os os eie KHOIKHOI taal kan U-KHAI OF oplig maar ook os eie Afrikaans op Mitchell's plain, Paarl, Graaff-Reinet, Port Nolloth, Sandrift kan bou. Want nou moet os alewig wag vir gig by witman wat sodra jy tog praat van hulle demoniese voorouers, is jy gecancel.

En amper stilte asof mense nou doodstyding gekry het en paar van die 'try for whites' wil toe nou vir my laat voel ek is verkeerd want hoe kan ek nou Jan van Riebeeck se mense in gehoor upset.

Maar Dominee kom na my en sê toe iets so buruxa of amazing. Hy sê somtyds is dit nie die antwoord maar die VRAAG wat gestel.

Is jy dan deel van die Afrikaans 100 MILJOEN rand REPARASIES of ook maar net tevrede vir gigs van witmense vir hulle chosen few in Afrikaans?

No comments

Leave a reply







Recent Posts

  • UWC was bv nie create deur boere by Stellenbosch university omdat hulle die Kaapse Cull-HERD wou educate, nee hulle wou die een klas create om die res van os te control.
    28 Feb, 2025
  • AFRIKAANS 100 MILJOEN RAND AAN ONS KHOIKHOI MENSE
    27 Feb, 2025
  • En ek regtig //nau of luister na hom want dis wat bietjie Khoi my leer en ek dink wow Coloured kan eintlik ook mean CULL - HERD.
    26 Feb, 2025
  • Nou die haisis of message wat os Khoi mense nog net kry van die Afrikaans feeste is kyk Hotnot, julle kan kom, maar los net julle Hotnots taal daar buite..
    18 Feb, 2025
  • Nou vandag kan jy nêrens gaan sonder om te hoor Paula, Betty, Stella queen, Beula..Vrou mens name wat in Clora of Coloured working class LGBT communities ge-use word
    9 Feb, 2025
  • Het os ooit Nederland of Germany gegaan en hulle plekke Khoi name gegee
    7 Feb, 2025
  • Geen nasie het hier gekom met rykdom, !KHANASA OF RYKDOM het hulle hier kom kry by os KHOI mense.
    6 Feb, 2025

Cart

Cart is empty.

Created with Mozello - the world's easiest to use website builder.

Create your website or online store with Mozello

Quickly, easily, without programming.

Report abuse Learn more