Het os ooit Nederland of Germany gegaan en hulle plekke Khoi name gegee

Nou imagine ek ko na jou oms of huis, uninvited, jy gee my kos en slaapplek en dan vra ek jou /ons of naam. Jy sê my jou naam is Lorentia. Ek sê dan vir jou agterna dik gevreet van jou kos, dat kyk Lorentia te veel woorde, ek noem jou soma Lorrie. Gat jy darem nou nie sleg voel en praat van DISRESPECTED voel..
En I mean was dit dan nie erg disrespect toe Jan se mense na os hulle kos gegee het agterna sê ‘Kyk Hotnotte, julle clicks is te ‘barbaars’, os haal it gou weg dan agterna julle woorde ruk os ook gou weg en noem die plek ‘n naam wat vir os pas..Ou ding van Jan se mense om nuwe name te gee. Kyk vandag is os Khoi mense Kleurlinge.. Nou is die REG?

Maar is 2025. Ons slaan nie net os oë na die berge want van dai berge kom net niks. Os download die South African geographical names council vorm vul it in en daar stuur os dit weg.

Want hoekom? Want os Khoi mense is ook mense ANU OF WAARDIG om te wiet wat os aboxan of voorouers os land genoem het.
Nou daar moes seker een van my Khoi aboxan of voorouers wies van!Khana//gam!khana want it pla my nou al vir jare.m
Het os ooit Nederland of Germany gegaan en hulle plekke Khoi name gegee. Nooit so hoekom hulle.. Het maybe pla dit ook jou die naweek dat jou plek genoem is na Nederlander..
Download dan die vorm..
https://www.dsac.gov.za/sites/default/files/2024-03/APPLICATION%20FORM.pdf
No comments
Leave a reply
Cart
Cart is empty.