En ek regtig //nau of luister na hom want dis wat bietjie Khoi my leer en ek dink wow Coloured kan eintlik ook mean CULL - HERD.

Khoikhoi met haar clicks en haar tones, sy die og mamas gowas of moedertaal van die!hus of land regtig /gai/gai of versterk hoe jy luister na mense.I mean Afrikaans /Ingels maar een tonige tale maar Khoikhoi is ‘n hele band.
En dan anner dag noem iemand hom weer Coloured. En ek regtig //nau of luister na hom want dis wat bietjie Khoi my leer en ek dink wow Coloured kan eintlik ook mean CULL - HERD.
Want CULL in Ingels is eintlik om iets af te slag om minder te maak soos daar te veel olifante nou moet hulle dood skiet en HERD is groep diere en is os Khoi en slaaf afstammelinge in Parkwood, Manenberg, Clarke Estate, Ocean View, Mitchells plain, Macassar, Paarl, Lavender hill, Hanover Park, Wesbank, Delft etc was os dan nie nog net GE-CULL of afgeslag. Was os dan nie ook soos DIERE geforce na die refugee camps aka die kamma temporary housing wat rassiste toe gou moes bou want toe moes al die plek gou ‘whites only areas’ word. Was os dan ooit gesien as mense. Hoekom is hulle so STIL oor os moorde?
En maybe was dit nooit te doen met Coloured toe witman nou os die noem maar eintlik NOG NET.. CULL - HERD.
No comments
Leave a reply
Cart
Cart is empty.