Nou vandag kan jy nêrens gaan sonder om te hoor Paula, Betty, Stella queen, Beula..Vrou mens name wat in Clora of Coloured working class LGBT communities ge-use word

Ek stuur toe vir Jana die director van Suid oosterfees 'n haisis of email. Eerstens oor my disappointment dat 'n //audi of fees op KHOI land nog once niks Khoikhoi taal programming het en dat 'n KHOIKHOI identity nie 'n 'fad' is soos hulle os wou laat glo MAAR hoe hartseer dat 'n wit Afrikaner vrou, Sandra Prinsloo dan nou die gesig is van 'n //gams of gesprek oor GAYLE..
Nou vandag kan jy nêrens gaan sonder om te hoor Paula, Betty, Stella queen, Beula..Vrou mens name wat in Clora of Coloured working class LGBT communities ge-use word, 'n kinda secret language Wie tog os as LGBT mense protect het maar ons is mos net te KHOIKHOI of mense mens en os deel mos maar met anners.
En is van dai deel dat os dan nou 'n witvrou het as dit gesig van GAYLE. Nou hulle sê os stories asook wie os stories vertel en represent is belangrik.
En vir die Suid Oosterfees om te dink dat 'n witvrou die gesig kon wies van GAYLE wanneer os os eie ICONS het soos Terry Fortune van District Six waar Kewpie hulle GEBOORTE gegee het aan het aan Kewpie is mos 'n probleem.
Nou ek vir Jana ook gesê hulle wiet dat os Khoi/Bruin artists vrees om gecancel te word en hoekom os kakapusa soos die sal ignore..
Maar os Khoi mense dan nog net gecancel, om osself Kleurlinge te noem is 'n CANCELLATION. OS Afrikaans speakers te noem is CANCELLATION.. So hoekom worry os nog.
Nou as die TSUDI OF injustice van die representation van GAYLE jou pla, wiet jy wat om te doen 🏳️⚧️🏳️🌈❤️
No comments
Leave a reply
Cart
Cart is empty.