Skip to main content
Munanai
  • Store
  • Shipping
  • Contact
  • Blog

Hy sê toe dis nie hoe dit werk in Europe en ek sê hom die is Afrika en os is moeg van coloniser countries wat dink alles van os is verniet.

February 5, 2025 at 2:53 pm, No comments
IMG_4900.jpeg

So anner dag kry ek toe nou haisis of email van die German artists wie toe nou //gams of gesprek met my wou hê oor Puppetry, ises of storytelling in os Khoi communities en hoe os gowas of taal deel is van os storytelling.


Nou ek kan mos paar goed sê en ek wag toe nou vir part oor MARIB of geld maar NIKS..Luckily is ek deel van die Munanai collective en ek consult toe een van os members en sy remind my weer van imagine 'n hele German wat wil Afrikan kom mine vir Streetwise 2. Imagine.


Ek sê hom toe ek gat charge hom 200 EURO (about R4000) vir consultation. Hy sê toe dis nie hoe dit werk in Europe en ek sê hom die is Afrika en os is moeg van coloniser countries wat dink alles van os is verniet.  


Os settle toe mos toe vir 150 EURO en offer ook dan trade exchange in form van Puppetry session en ek omdat nog allie pad dink aan Puppetry vir os oan of kinders, was sy sessie nogals kwai.


Maar ek hoor amper elke dag horror stories van os Khoi elders wie net verniet ge-interview word vir goed , os mense gevat van strate as extras en net twee snytjies brood gegee en os poets sente geoffer vir poems terwyl os wiet dai mense betaal duisende rande vir wedding. Mossie reg.


Nou daars mos San council in Kalahari wat try om die uitbuiting van Ouma Katriena te stop al gebeur it nog once MAAR lyk it met os KHOI mense is dit 'FREE FOR ALL'.


Nou die KHOIKHOI ARTS KOUNCIL (K.A.K) wil dit change. Os beplan ook binnekort release KHOIKHOI artist fee guidelines sodat os minder bang wies vir pryse maak. Jy sê dan net jys deel van die KHOIKHOI ARTS KOUNCIL en dis jou rates. En as jy wil join, hiers die link 😀


https://forms.gle/4tTHYtG38aZjjfF16

No comments

Leave a reply







Recent Posts

  • UWC was bv nie create deur boere by Stellenbosch university omdat hulle die Kaapse Cull-HERD wou educate, nee hulle wou die een klas create om die res van os te control.
    28 Feb, 2025
  • AFRIKAANS 100 MILJOEN RAND AAN ONS KHOIKHOI MENSE
    27 Feb, 2025
  • En ek regtig //nau of luister na hom want dis wat bietjie Khoi my leer en ek dink wow Coloured kan eintlik ook mean CULL - HERD.
    26 Feb, 2025
  • Nou die haisis of message wat os Khoi mense nog net kry van die Afrikaans feeste is kyk Hotnot, julle kan kom, maar los net julle Hotnots taal daar buite..
    18 Feb, 2025
  • Nou vandag kan jy nêrens gaan sonder om te hoor Paula, Betty, Stella queen, Beula..Vrou mens name wat in Clora of Coloured working class LGBT communities ge-use word
    9 Feb, 2025
  • Het os ooit Nederland of Germany gegaan en hulle plekke Khoi name gegee
    7 Feb, 2025
  • Geen nasie het hier gekom met rykdom, !KHANASA OF RYKDOM het hulle hier kom kry by os KHOI mense.
    6 Feb, 2025

Cart

Cart is empty.

Created with Mozello - the world's easiest to use website builder.

Create your website or online store with Mozello

Quickly, easily, without programming.

Report abuse Learn more