DRUIWE..'N indringer spesie plant net soos sy mense wie net gekom het en al wat KHOI land gevat het want hulle God het dit aan hulle gegee.

Nou hoekom is os Khoi communities dan permie in TOROB of oorlog want dis dieselfde rede hoekom Congo in oorlog is..oor die goed in die myne aka die goud, diamante. Wat gebeur as ‘n //aes of nasie heeltyd baklei, hulle word distracted terwyl vreemdeling stinkryk word op hulle land.
Nou MINING is mossie net die goud of diamante maar alles wat uit die grond uitkom. En mining mos alles wat uit die
!HUS of land uitkom en een ding wat ook uit KHOI land kom is DRUIWE..
‘N indringer spesie plant net soos sy mense wie net gekom het en al wat KHOI land gevat het want hulle God het dit aan hulle gegee. Die druiwe korrel dan ook ‘n vorm van MINING van KHOI land. En wat gebeur tog as ‘n KHOI mens dan nie meer /AO ǂNAXU GU of mekaar se bloed vat, os gat mos sê dat julle ILLEGALLY MINE since 1659 nog net KHOI land met julle DRUIWE wat vir julle BILJOENE maar en al wat os kry is piece jobs. Dis mossie reg. #LANDBACK #REPARATIONS
No comments
Leave a reply
Cart
Cart is empty.