Os lag vir alles. Iemand kan nou dood lê en somehow gat iemand joke maak en os gat lag.. Ongelukkig sou os MENSE MENSE natuur GEBRUIK word teen ons.

Ek sê die anner dag die ǂkhamkhoib of jong man om my te sê 3 dinge wat hy /nam of love in homself en van die eerste dinge wat hy tog sê is hys ‘n mense mens en oor die jare sou ek dit so by baie van os Khoi mense hoor en ek voel altyd tog so lekker want al was dit die plan van rassiste om os te confuse met die Kleurling identity, wiet os nog net os is KHOIKHOI of mense mense. Os hou van mense..
Os gat jou as vreemdeling tawede of groet en os gat eintlik sleg voel as jy os nie groet want os is mense mense..
En as oab of kind sou ek nooit verstaan hoekom my Khoi mama met almal sou praat in die taxi, in die trein os is oppad dan praat sy en in my ouder dae is ek dieselfde want dis in os. Mense mense.
Die Cape Winelands is die HOSPITALITY capital van Afrika en hoekom? Omdat os, mense mense deel is van dit.
Elke Khoi waiter, elke host etc by restaurant wat uit hulle pad uit sal gaan om jou die beste service te gee al besit os eintlik nie een restaurant. Daars ‘n rede hoekom Coloured parties die beste tog is...
Dan ontmoet ek dan al paar SAN mense en die mense lyk kwaad, lag net niks, heel serious which nie os Khoi mense is.
Os lag vir alles. Iemand kan nou dood lê en somehow gat iemand joke maak en os gat lag.. Ongelukkig sou os MENSE MENSE natuur GEBRUIK word teen ons.
En maybe omdat os tog nog so lag al sit os met soveel seer is wat system naar maak.
Maar soos die San mense sê ‘los die ding van San’..Hulle is nie os en os is nie hulle en dis alright. NOU identity is joune om te kies maar ek TANI OF DRA my KHOIKHOI t -shirt met ǂNISA of trots 😀
No comments
Leave a reply
Cart
Cart is empty.