Voor os ǂKHAIǂKHAI moet hulle os NAINAI.

Nou Jan van Riebeeck se mense het nie Klet hier kom kry in Suid Afrika. Hulle het mos Inqua, Hessequa, Attequa, Sonqua, Namaqua, Obiqua, Gorinaiqua etc Khoi mense hier kom kry 'n KHOI mense wie 'n NAM of tong gepraat wat so KWAI is dat even Suid Afrikaanse universities is bang om dit te offer want die Kleurlinge might te veel van hulself dink as hulle //nau of hoor van watse KWAI mense hulle kom.
Nou is tog dai die Cape flats tog die mees diverse Khoikhoi bloedlyne het especially so in plek soos Mitchell's plain aka die grootste Coloured township in Suid Afrika.
En tog moet hulle os NAINAI aka los in skok voor os ǂKHAI ǂKHAI volgens os hou in oorlog want as os Khoi mense in Mitchell's plain wakker word en !nawe of besef dat al wat Stellenbosch se wynplase is op GESTEELDE KHOI LAND dan word dit 'n probleem.
Maar hulle sê os dat os hettie 'n taal. Dat os moet tevrede wies met witman se woorde aka Afrikaans en die krummels wat hulle os gooi.
Maar ko of kyk dan vir titel by Cape flats book festival se event 'TIETIE en Nana se huiskos'. Nou Tietie en Nana het nêrens meaning in Arabic MAAR meaning in KHOIKHOI.. TIETIE wat MYNE MYNE is en NANA wat aanlok beteken mean en wat 'n KWAI title want MY tietie nana of lok my nog net my lekker kos en hoeveel van os sê dit.
Hartseer tog dat hulle MILJOENE spend om os Khoi mense te hou as nam!gunin of taal weeskinders want kyk hoe lekker voel mens as jy wiet waar kom NANA EN TIETIE vandag..
Excited dan vir al die KHOIKHOI //GAMS OF conversations by die #capeflatsbookfestival net in Mamas gowas of moedertaal maand want os Khoi mamas kom mos nie van Nederland😉
No comments
Leave a reply
Cart
Cart is empty.