En vandag kan jy eintlik gat na ‘Wall of remembrance’ by Cape College in //HUI!Gaes of Gekaapte stad en jy sal sien die /ons of name van os Khoi oan of kinders

‘N ‘man’ in ‘n rok in ‘n society aka ‘n Trans, Two spirited of mens wie net te vroulik is, in Suid Afrika waar Jan van Riebeeck se mense se woorde en hulle kerke os geleer het om ‘n TARAS OF vrou te //khan of haat wanneer voor ‘n KHOI vrou DIE EEN was wie almal obey het, sal mos altyd ‘n KHAIMA OF REVOLUTION is.
Sadly toe os toe nou bietjie queer representation op Jan se mense se TV channel kryl, toe is die ‘man in rok’ dan nou net light hearted ‘beaulah’ entertainment vir wit audiences maar luckily exist First nation KHAIMA of resistance buite die box van Afrikaner en Coloured fragility.
Ek ko of sien dan anner dag die Two spirited Indigenous person by Canada’s drag race, Jaylene Tyme, wat ǂanapeka of aspris haar finale saran of customer ge -use het om te ǂaiho of te onthou hoe Kanada en America se wit government Indigenous kinders weg geruk het van hulle families, geforce het in skole, geforce het kerk op hulle en geslaan was as hulle hul eie nam of woorde gepraat het.
https://uniteforchange.com/en/blog/indigenous/every-child-matters/
En tog vir honderde jare het Nederlanders /Afrikaners os Khoi oan of kinders ook so weggeruk van os families, geforce om os eie gowas of taal te los en os toe gebruik het as slawe.
https://en.wikipedia.org/wiki/Hottentot_Proclamation
En vandag kan jy eintlik gat na ‘Wall of remembrance’ by Cape College in //HUI!Gaes of Gekaapte stad en jy sal sien die /ons of name van os Khoi oan of kinders wie kamma orphaned was en dan mos net gevat kan word MAAR OS ken mossie die want Jan se mense OWN alles wat os Khomai of lees.
Nou it gat sekere honderde jare vat voor os hier in Suid Afrika ‘Every child matters’ campaign kry want Hotnot kind soos hulle mense is so important as gebruikte toilet papier vir die colony maar os lewe in !aus of hoop.
No comments
Leave a reply
Cart
Cart is empty.