Skip to main content
Munanai
  • Store
  • Shipping
  • Contact
  • Blog

os KHOI mense !KHANA of besig met os EIE GOED en toe kom die Van der Merwes en Van Niekerk en Cloetes en Engelbrechte op die water taxis en !NARI OF BEROOF

January 16, 2025 at 9:23 am, No comments
IMG_3420.jpeg


Nou toe Jan van Riebeeck se mense hier kom op KHOI !HUS of land toe was os Khoi mense maar nog net 'n !KHANA of besige //aes of nasie. Soos os sien in die prent wat sê 'Hoe die Hottentotten hunnen vellen bereyden'..

Soos os nog kan sien by die hele plek genoem KANNA LAND which is

!KHANNA sonder die click.


os KHOI mense !KHANA of besig met os EIE GOED en toe kom die Van der Merwes en Van Niekerk en Cloetes en Engelbrechte op die water taxis en !NARI OF BEROOF os Khoi mense ROT EN KAAL en os word toe nou slawe gemaak wat toe nou moet werk op wynplase, koring plase en kyk na os skape en beeste wat gesteel was want os BESIG moes toe nou arm mense uit Europa ryk maak.


Mag os Khoi mense al hoe meer as os sit in dai depressing, rassistiese werk plek waar os so min by voel, conscious raak en sê is ek !KHANA OF BESIG met os goed wat os oan of kinders 'n beter lewe gat gee of werk ek my vrek dat die Van der Merwes nog 'n R1m 4x4 kan ry terwyl ek moet loop elke dag.


No comments

Leave a reply







Recent Posts

  • UWC was bv nie create deur boere by Stellenbosch university omdat hulle die Kaapse Cull-HERD wou educate, nee hulle wou die een klas create om die res van os te control.
    28 Feb, 2025
  • AFRIKAANS 100 MILJOEN RAND AAN ONS KHOIKHOI MENSE
    27 Feb, 2025
  • En ek regtig //nau of luister na hom want dis wat bietjie Khoi my leer en ek dink wow Coloured kan eintlik ook mean CULL - HERD.
    26 Feb, 2025
  • Nou die haisis of message wat os Khoi mense nog net kry van die Afrikaans feeste is kyk Hotnot, julle kan kom, maar los net julle Hotnots taal daar buite..
    18 Feb, 2025
  • Nou vandag kan jy nêrens gaan sonder om te hoor Paula, Betty, Stella queen, Beula..Vrou mens name wat in Clora of Coloured working class LGBT communities ge-use word
    9 Feb, 2025
  • Het os ooit Nederland of Germany gegaan en hulle plekke Khoi name gegee
    7 Feb, 2025
  • Geen nasie het hier gekom met rykdom, !KHANASA OF RYKDOM het hulle hier kom kry by os KHOI mense.
    6 Feb, 2025

Cart

Cart is empty.

Created with Mozello - the world's easiest to use website builder.

Create your website or online store with Mozello

Quickly, easily, without programming.

Report abuse Learn more