Os Khoi mense dan duisende jare van DI of perform op die land. Os surib of familie portraits op rotse wys os dan..

Ek sê anner dag die mens dat os KHOI mense se |apexa |khaes of creative gifts is tog unmatched in Suid Afrika. I mean sing, dans, act, poetry, filmmaking drawing os DOEN it alles en tog by tye BETER as almal en tog gat kyk by arts schools, film skole,teater skole, dans skole en os Khoi mense is meer likely te wies as die cleaners te wies as die studente. Os Khoi mense dan duisende jare van DI of perform op die land. Os surib of familie portraits op rotse wys os dan..
Maar dan kyk os dan vir Tyla..Suid Afrika se most successful kuru-aos of artist in dekades en os sien haar mama, anti Charlene.'n Khoi mama mos al noem hulle anti Charlene Coloured wiet os tog waar kry Tyla haar /khaes of gifts van.
Nou hulle kan maar os uit hou uit hulle skole maar die is ook tyd waar os //kha//khasen of self leer want daars online plekke soos SKILLSHARE waar jy eintlik nou alles creative kan leer. Vanaf drawing tot filmmaking tot photography tot animation en hulle gee free 30 days.
Nou meeste van os generation was geleer dat os gat factory of plaas job kry maar die factories is toe en die plase is estates.. So wat. Os Khoi mense dan maar nie meer choice om os eie ding te doen of met nog depressed jong mense sit wat hulle dronk drink en dan mekaar wil dood steek uit pure moedeloosheid.
https://www.skillshare.com
No comments
Leave a reply
Cart
Cart is empty.