Skip to main content
Munanai
  • Store
  • Shipping
  • Contact
  • Blog

En os Khoi mama het maybe gedink na 1994 gat daar maybe meer opportunities wies vir haar kind, vir beter skole..

January 9, 2025 at 3:22 pm, No comments
IMG_2956.jpeg


Colonialisme, Apartheid was nog net ‘n sisteem van RASSISME..Europeans regbo en enigeen nader aan wit so hulle bietjie meer gee..En nêrens was dai rassisme van Jan se mense so uitgeoefen soos in Coloured communities.. Os wiet mos nou dat daar was nog net twee soorte Coloureds..Die Coloureds wie nader aan Jan van Riebeeck se mense lyk en die Coloureds wie nader aan Sarah Baartman lyk.


Die Coloureds wie soos Jan van Riebeeck se mense lyk sou Jan se mense bietjie meer gee, beter skole, grootter kans op beter huise en kans om universiteit te gaan. Die Coloureds soos aboxan Sarah Baartman sou meer likely standard 2 education, force vroeg uit skool om te werk in witvrou se kombuis en dan te gee rdp of council huis.


En os Khoi mama het maybe gedink na 1994 gat daar maybe meer opportunities wies vir haar kind, vir beter skole, maybe college of university, beter job waar sy haar nie ook dood te werk en maybe huis koop vir mama. 

Maar kom 1994 en daar word nou gefokus op Swart mense. Kleurlinge wie voor 1994 bietjie meer gekry het, hulle kinders kon na beste skole en colleges /universities maar haar kinders even meer in gangs, tik, tronke of grafte. Die sisteem doen maar wat die system nog net doen.


Maar os al hoe meer os Sarah Baartman mama in Coloured communities oortuig dat haar kinders is ook ANU OF WAARDIG van die beste skole, beste colleges of universities en beste jobs. In society wat tog haar wil hou in TSU OF SEER want elke Wynplaas in Stellenbosch en Paarl en Wellington is gebou op haar land en as sy ǂkhai ǂkhai of besef dat die mense wie my die bybel gebring het is die mense wie my land en vee af gevat het, dan change dinge mos.


No comments

Leave a reply







Recent Posts

  • UWC was bv nie create deur boere by Stellenbosch university omdat hulle die Kaapse Cull-HERD wou educate, nee hulle wou die een klas create om die res van os te control.
    28 Feb, 2025
  • AFRIKAANS 100 MILJOEN RAND AAN ONS KHOIKHOI MENSE
    27 Feb, 2025
  • En ek regtig //nau of luister na hom want dis wat bietjie Khoi my leer en ek dink wow Coloured kan eintlik ook mean CULL - HERD.
    26 Feb, 2025
  • Nou die haisis of message wat os Khoi mense nog net kry van die Afrikaans feeste is kyk Hotnot, julle kan kom, maar los net julle Hotnots taal daar buite..
    18 Feb, 2025
  • Nou vandag kan jy nêrens gaan sonder om te hoor Paula, Betty, Stella queen, Beula..Vrou mens name wat in Clora of Coloured working class LGBT communities ge-use word
    9 Feb, 2025
  • Het os ooit Nederland of Germany gegaan en hulle plekke Khoi name gegee
    7 Feb, 2025
  • Geen nasie het hier gekom met rykdom, !KHANASA OF RYKDOM het hulle hier kom kry by os KHOI mense.
    6 Feb, 2025

Cart

Cart is empty.

Created with Mozello - the world's easiest to use website builder.

Create your website or online store with Mozello

Quickly, easily, without programming.

Report abuse Learn more