Skip to main content
Munanai
  • Store
  • Shipping
  • Contact
  • Blog

SADA TSIN ge KHOI aka os is ook mense.

December 16, 2024 at 12:38 pm, No comments
IMG_0744.jpeg

Dan !Hoa of sê een van die contestants by die Miss Gay Winners iets so KWAI.. Sy  sê ‘Os is ook MENSE’..


Ek onthou toe ook weer KAIKHOIN of elder wie my nog vertel het hoe sy mama hom altyd gesê het ‘my kind al doen mense wat aan jou, jy is ook ‘n mens’.


Wat ‘n KHAIMA OF REVOLUTION is dit dan tog vir ‘n KHOI, Transgender/queer mens om te sê dat os SADA TSIN ge KHOI..OS IS OOK mens. Os is ook ANU OF WAARDIG VAN LEWE especially in society wat os geleer het dat Korrelkop Khoi mama se oan of kinders is nie waardig van lewe.


Mag elkeen dan ook hierdie Desember as Jan van Riebeeck se mense se wyn os vasvat en os sê ‘maar dai is anyways net Hotnot, dat voor os nog ‘n Khoi mama se hart breek’ mag os osself ǂaiho of remind os van SADA TSIN ge KHOI aka os is ook mense.

Gana.jpg


Kare of praises aan elke contestant, die audience en die organisers van Miss Gay Winners vir die SHABBA event🏳️‍⚧️🏳️‍🌈❤️

No comments

Leave a reply







Recent Posts

  • UWC was bv nie create deur boere by Stellenbosch university omdat hulle die Kaapse Cull-HERD wou educate, nee hulle wou die een klas create om die res van os te control.
    28 Feb, 2025
  • AFRIKAANS 100 MILJOEN RAND AAN ONS KHOIKHOI MENSE
    27 Feb, 2025
  • En ek regtig //nau of luister na hom want dis wat bietjie Khoi my leer en ek dink wow Coloured kan eintlik ook mean CULL - HERD.
    26 Feb, 2025
  • Nou die haisis of message wat os Khoi mense nog net kry van die Afrikaans feeste is kyk Hotnot, julle kan kom, maar los net julle Hotnots taal daar buite..
    18 Feb, 2025
  • Nou vandag kan jy nêrens gaan sonder om te hoor Paula, Betty, Stella queen, Beula..Vrou mens name wat in Clora of Coloured working class LGBT communities ge-use word
    9 Feb, 2025
  • Het os ooit Nederland of Germany gegaan en hulle plekke Khoi name gegee
    7 Feb, 2025
  • Geen nasie het hier gekom met rykdom, !KHANASA OF RYKDOM het hulle hier kom kry by os KHOI mense.
    6 Feb, 2025

Cart

Cart is empty.

Log in

Incorrect password.




Forgot password?
Create an account
Login to existing account
My orders
My reviews
My details
Log out
Created with Mozello - the world's easiest to use website builder.

Create your website or online store with Mozello

Quickly, easily, without programming.

Report abuse Learn more