Skip to main content
Munanai
  • Store
  • Shipping
  • Contact
  • Blog

Jy moeg van vroeg moet opstaan en in taxi sit en gunshots moet hoor

November 16, 2024 at 9:40 am, No comments
IMG_7279.jpeg

Mens kom tot by die einde van jaar en mens is net tsausa of moeg

en as mens ouer word, lyk my jy nog net meer tsausa.


Moeg van dink jy heel jaar jou vrek gewerk, vroeg uit huis, laat teruggekom, jou kinders sien groot word voor jou vir rassistiese witman wie nou einde van jaar nuwe 4x4 koop en gaan op overseas holidays en al wat jy kan koop met holiday pay is skaap boud dan jou pay op en al waarheen jy jou kinders kan vat is dam of Kalkbaai se tonnels. Jy moeg van vroeg moet opstaan en in taxi sit en gunshots moet hoor, moeg van jou man wie al sy geld op drink en dan jou slaan want daars niks kos, moeg van jou kinders wie nie wil ophou tik en dan moeg vir kerk wat wiet jys al een wat werk maar dan nog dikhou vir tiendes.


Hoe KWAI dan om in 2024 woord te het in  die taal wat tog Jan van Riebeeck se mense gehoor het toe hulle hier as bedelaars gekom het.


OM nou ipv te sê ek was verdala of verniel die jaar, sê jy ek was ge DIKAKA..En waar kom die woord kak tog vandaan van KHOIKHOI..'N woord wat tog nog nooit haar meaning verloor het..As jy nou iemand sê jy voel kak wiet dai means immers jy mean verniel.


Nou os mag maar  KWAI voel  knowing een van SA se most used woorde is os Khoi mense sin..😃

No comments

Leave a reply







Recent Posts

  • UWC was bv nie create deur boere by Stellenbosch university omdat hulle die Kaapse Cull-HERD wou educate, nee hulle wou die een klas create om die res van os te control.
    28 Feb, 2025
  • AFRIKAANS 100 MILJOEN RAND AAN ONS KHOIKHOI MENSE
    27 Feb, 2025
  • En ek regtig //nau of luister na hom want dis wat bietjie Khoi my leer en ek dink wow Coloured kan eintlik ook mean CULL - HERD.
    26 Feb, 2025
  • Nou die haisis of message wat os Khoi mense nog net kry van die Afrikaans feeste is kyk Hotnot, julle kan kom, maar los net julle Hotnots taal daar buite..
    18 Feb, 2025
  • Nou vandag kan jy nêrens gaan sonder om te hoor Paula, Betty, Stella queen, Beula..Vrou mens name wat in Clora of Coloured working class LGBT communities ge-use word
    9 Feb, 2025
  • Het os ooit Nederland of Germany gegaan en hulle plekke Khoi name gegee
    7 Feb, 2025
  • Geen nasie het hier gekom met rykdom, !KHANASA OF RYKDOM het hulle hier kom kry by os KHOI mense.
    6 Feb, 2025

Cart

Cart is empty.

Log in

Incorrect password.




Forgot password?
Create an account
Login to existing account
My orders
My reviews
My details
Log out
Created with Mozello - the world's easiest to use website builder.

Create your website or online store with Mozello

Quickly, easily, without programming.

Report abuse Learn more