want Manie Libbok se mense van Humansdorp in Oos Kaap was mos nooit Kleurlinge genoem.

Manie Libbok..Nou om os Khoi mense te gowadan of te convince dat Jan van Riebeeck se mense se woorde is os mamas gowas of moedertaal was nog net om os Khoi mense !khompo of dom te hou..want hoe net met Nederlandse woorde gaan os ooit !NAWE of besef dat Manie se /ons of naam het eintlik diep historiese meaning vir os Khoi mense. want kyk Ma-nie het ma wat beteken gee..
en GEE os Khoi mense nie nog net vir almal wie hier met niks aangekom het.
Nie beteken ook in toekoms.
Os dan oms of huis gegee vir die eerste homeless Europeans toe os die Castle of Good hope gebou het vir hulle.
Os Khoi mense wie woorde aka Afrikaans aan slawe gegee het wie toe kon survive op KHOI land . Slawe wie toe os Hottentotse Nederlands geleer toe hulle almal hier met hulle different tale gekom het..Confused en bang was dit die Hottentotse Nederlands wie hulle bietjie vrede gegee het.
En toe slawe weghardloop, som toe weer gevang en moes toe verskyn voor LAND DROS hof, was dit tog os Khoi mense se kennis van land, van grotte, van veldkos wat runaway slawe laat survive het.
En dan ma is ook staan..en was os Khoi mense nie nog net die eerste mense wie opgestaan het teen die vyande in Mosselbaai in 1488, Opgestaan teen Nederlanders in 1600 en toe die Khoikhoi rebellion in 1800's in Graaff-Reinet.
En tog MA OF GEE Manie so baie met sy rugby hos of talents en dan dieselfde Manie wie dan moet ma of staan teen die afbreek as hy nie volgens hulle moes speel.
Maar hoe gat jy ooit regtig vir Manie sien as jy hom sien as Kleurling want Manie Libbok se mense van Humansdorp in Oos Kaap was mos nooit Kleurlinge genoem..Hulle was dan die INQUA KHOI group..Mense wie tog die RYKSTE en most invloedrykste Khoi group in Suider Afrika was.
En dat Manie tog so baie van gepraat word verstaan mens tog want vir duisende jare was die Inqua Khoikhoi tog ook sekerlik ook die meeste van gepraat.
KARE of praises aan Manie want no matter jy vir hulle lekker game ma of gee whether jy agterna moet ma of staan teen hulle gebruik..Jy bly KWAI want hier was kwai mense nog net ko kry.